My Photography Portfolio at Shutterstock.

My latest images for sale at Shutterstock:

My most popular images for sale at Shutterstock:

My work For sale at Red Bubble

Buy my art

My portfolio at 500px

Sunday, November 4, 2012

Vrees.

Ek wil net vanoggend deel hoe Jesus deur sy Heilige Gees met my gedeel het dat ons nie moet vrees nie. Ek het vanoggend daai gevoel van vreesagtigheid gehad en gedink aan n skrif uit Jesus se almagtige woord en hoe wonderlik is Hy nie toe ek op my eie na my kamer gaan om stiltetyd in sy teenwoordigheid te hou deel hy met my presies dieselfde skrif wat ek aan gedink het en die skrif gedeelte wat jesus met my gedeel het vanoggend is 2 Timotheus 1:7: Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Ons moet in geloof in Jesus vertrou en nie vrees nie. Ons moet nie op die wêreld vertrou nie maar in geloof in Jesus vertrou om hiredie wêreldse vreesagtigheid te oorkom.Mag Jesus se liefde en oorvloed met elkeen van ons wees vandag en elke dag.Geseënde dag vir een en almal.

No comments:

Flag Counter

free web counter

Flag Counter

Flag Counter

visitors by country counter